Toelatings en Verwysings
Net verwysingsvanaf die Distrikskantore mag by die skoolaanvaar word. Verwysingsna LSEN skole is ‘n proses wat deur die distrikgedryfenbestuur word. Alleplasings in LSEN skole word deur die GDE amptenaregedoen.
- Ouers van voorskoolseleerdersmoetdirek by die distrikskantoor in die omgewingwaarhulbly, aansoekdoen. Allemediese- enterapieverslaemoet by die aansoekaangeheg word.
- Ouers van leerders wat reeds in ‘n skool is, maar spesifiekeleerderhindernisseervaar, moet met die leerder se huidigeskoolkontakmaak, sodatdieskool die SIAS verwysingsprosesna die distrikkan begin. Spesifiekedepartementeledokumentesoos die SNA1 en SNA 2, sowel as dokters- enterapieverslaemoetaangeheg wees. Die huidigeskooldien die aansoekaanlyn by die distrikskantoor in.
- Leerders wat nie tans ‘n skoolbywoonnie, of wat tuisonderrig of onderrig by ‘n privaatskoolontvang, moetookdirek by die distrikskantoor in die area waarhullewoonaansoekdoen.
Potensiëleleerders wat wag virplasing in ‘n spesialeskool word vir die distrikdeur ‘n multidisiplinêre span ge-evalueer. Die distriksamptenaarsaldan op grond van die bevindings ’n aanbevelingmaakna ‘n geskikteskool wat in die leerder se behoefteskanvoorsien.
As die distriksamptenaarplasing in Nuwe Hoop skoolaanbeveel, kanplasingregdeur die jaargeskied, indiendaarplekbeskikbaar is in die spesifiekeklas.