- Grys romp of grys langbroek.
(Lengte van die romp mag nie meer as ’n handbreedte van die knie af wees nie.)
- Groen skoolhemp.
- Groen skooldas.
- Grys kuitkouse of swart sykouse / “Opaque tights”, Sonder patrone.
(Wit of grys kouse mag nie bo-oor swart kouse aangetrek word nie.)
- Groen oortrektrui (“pullover”) en / of trui.
- Skool sweetpakbaadjie.
- Skool wintersbaadjie.
- Groen formele skoolbaadjie / “blazer” (opsioneel).
- Groen serp, handskoene en mussie (“beanie”).
(Mussies mag slegs buite die skoolgebou gedra word.)
- Swart skoolskoene.
(“Tommy Tekkies” / “Sneakers” is ontoelaatbaar.)
|
- Grys langbroek.
- Wit langmou hemp.
- Groen skooldas.
- Grys kuitkouse.
- Groen oortrektrui (“pullover”) en / of trui.
- Skool sweetpakbaadjie.
- Skool wintersbaadjie.
- Groen formele skoolbaadjie / “blazer” (opsioneel).
- Groen serp, handskoene en mussie (“beanie”).
(Mussies mag slegs buite die skoolgebou gedra word.)
- Swart skoolskoene.
(“Tommy Tekkies” / “Sneakers” is ontoelaatbaar.)
- Swart leer gordel (sonder “studs” / kettings).
|