Kultuur


Kultuuraktiwiteite by Nuwe Hoop Skool is ‘n integrale deel van ons leerders se holistiese-ontwikkeling.  Kultuuraktiwiteite vind plaas gedurende skoolure.

  • Rolstoeldansers
  • Ritmegroep
  • Dans
  • Drama
  • Kuns
  • Eisteddfod
    • Gedramatiseerde Poësie
    • Kuns

 

Daar is verskeie gebeure regdeur die jaar, wat ons kultuuraande en lentetee insluit.  Die kultuurgroepe kry ook die kans om by hierdie geleenthede op te tree, wat dit ‘n onvergeetlike ervaring maak.

Kontakpersoon:

Michelle Grové – michelleg@newhopeschool.co.za