Sport


Liga – Sport

Kwartaal 1: Atletiek

Kwartaal 2: Rugby, Netbal en Landloop

Kwartaal 3: Sokker en Landloop

Kwartaal 4: Geklassifiseerde Atletiek: Atletiek vir leerders met fisiese gestremdhede – Oefening en proewe met die oog op SA Kampioenskappe in Maart.

6 Februarie 2020 – Interskole Sport (Sonitus)

25 Februarie 2020 – Prestige Atletiek – Sasolburg

Ander sportsoorte:

Nie-liga sport

  1. Tafeltennis
  2. Bordspeletjies
  3. Kniekrieket
  4. Skaak
  5. Taekwondo
  6. Boontjiesakgooi
  7. Matrolbal
  8. Bocchia
  9. Kleinspele
  10. Robotika

Robotika begin die tweede termyn met die basiese bou en programmering van `n robot om sodoende vaardighede aan te leer vir die komende kompetisies.

Gedurende kwartaal 3 en 4 word hard gewerk om die leerders gereed te kry vir die kompetisie. Dit bestaan uit die ontwerp en programmering van `n robot om die hindernisbaan te voltooi en ook `n navorsingsprojek. Die robotikaspan neem deel in die “First Lego League” wat aangebied word by Sci-Bono in Johannesburg gedurende Oktober of November.

Ons het die afgelope drie jaar baie goed gedoen en trofees ontvang vir:

“Gracious Professionalism Award”

“Robert Strategy & Innovation Award”

“Judges Award”

 

Ons het ook vanjaar aan die “Virtual Gear Global” kompetisie deelgeneem en sal graag in die toekoms aan meer sulke kompetisies wil deelneem.